Nuus

Walz soek ICE uit Minnesota


Listen Later

Die goewerneur van Minnesota, Tim Walz, sê president Donald Trump moet sy immigrasiebeamptes uit die stad Minneapolis onttrek voordat hulle nog 'n Amerikaner in die straat vermoor. Dit volg nadat Alex Pretti die naweek deur 'n grenspatrollie-agent in Minneapolis doodgeskiet is. Dit is die tweede voorval die maand in die stad.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings