Boodskappe uit die Woord

Want Hy het gesê ek kan. - Francois Mouton, 12 Desemner 2021


Listen Later

Oor so `n paar dae van nou sal Christene wêreldwyd bymekaarkom om die geboorte van Jesus te gedenk. Jesus se koms na die aarde was met die een uitsluitlike doel, en dit is om die mensdom met God te versoen.
Maar daar gebeur ‘n wonderlike “voorbeeld” van JUIS dit aan die KRUIS.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Boodskappe uit die WoordBy Harmonie Gemeente