Nuus

WAP spog nou ook met sy eie radiostasie


Listen Later

Die Vereniging van Uitsaaiveterane is besig om leerlinge by skole die tegniese vaardighede van die omroepwese te leer. Die groep het al suksesvol by Windhoek Gimnasium opleiding gedoen en 'n skool-radiostasie is gestig. Windhoek Afrikaans Privaatskool kan ook nou spog met hul eie vaardighede en radiostasie. Mareth Van Schalkwyk, 'n onderwyser by WAP wat die program help op die been bring, deel meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings