Kosmos 94.1 Landbou

Wapen eienaar? Hoor hier...


Listen Later

Die Wapen Eienaarsvereniging van Namibië, oftewel GOAN, se jaarvergadering wat in Augustus gehou sou word, is uitgestel vanweë die inperkings maatreëls wat op daardie stadium van toepassing was. Nou dat die noodtoestand gelig is, sê die Adjunk Voorsitter van die vereniging Jason Sivertsen, ‘n datum moet nog bepaal word. Hy gesels met Kosmos 94.1 Landbounuus oor die besonderhede en hoe wapen eienaars betrokke kan raak by die vereniging.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1