Mier op die mic

Was Is Oppad


Listen Later

Ek sit in die veld, op 'n koppie op 'n Vrystaat plaas terwyl ek uitkyk oor die vlaktes Kroonstad se kant toe

en gesels oor vakansies en tye wat WAS, IS en dalk nog OPPAD is.

Dan lees ek so paar skrywes wat geskryf is tydens of rakende vakansies.

@alfabet_hart

@baardmanskryf

@anna_anoniem

@ed_explore

@tianzietsman

@2a.m._writer

@kaalwoorde

@verkwik

Ek hoop jy kan nog joune onthou.

Lekker luister

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Mier op die micBy Anton