
Sign up to save your podcasts
Or


Van die mees algemene vrae wat gevra word rondom die dood is onder andere: Gaan ons mekaar in die hemel sien? Kan mense wat dood is met ons praat? Word mense engele wanneer hulle doodgaan? Wat gebeur met ‘n onskuldige (‘n kind) wanneer hulle doodgaan? en nog ‘n paar ander. Marius deel met ons Skrif rondom al hierdie vrae en lig ook vir ons die belangrikste vraag van almal uit: ”Wat gebeur met jou wanneer jy doodgaan?” – Hemel of hel. God het ‘n ander siening oor die gesegde ”tot die dood ons skei”. Hier op aarde kan ons kan wel van vlees en bloed geskei word, maar vir God is die dood die begin van die ewige lewe en om weer met Hom verenig te word. Om deel te hê aan Sy ewige belofte, moet jy jouself die vraag afvra: ”Wat doen ek en waarmee hou ek myself besig terwyl ek hier op aarde is?” Ons hoop jy geniet die reeks.
By Kompas GemeenteVan die mees algemene vrae wat gevra word rondom die dood is onder andere: Gaan ons mekaar in die hemel sien? Kan mense wat dood is met ons praat? Word mense engele wanneer hulle doodgaan? Wat gebeur met ‘n onskuldige (‘n kind) wanneer hulle doodgaan? en nog ‘n paar ander. Marius deel met ons Skrif rondom al hierdie vrae en lig ook vir ons die belangrikste vraag van almal uit: ”Wat gebeur met jou wanneer jy doodgaan?” – Hemel of hel. God het ‘n ander siening oor die gesegde ”tot die dood ons skei”. Hier op aarde kan ons kan wel van vlees en bloed geskei word, maar vir God is die dood die begin van die ewige lewe en om weer met Hom verenig te word. Om deel te hê aan Sy ewige belofte, moet jy jouself die vraag afvra: ”Wat doen ek en waarmee hou ek myself besig terwyl ek hier op aarde is?” Ons hoop jy geniet die reeks.