Kosmos 94.1 Landbou

Wat is beskerm, en wat nie?


Listen Later

Talle boere is nie ten volle ingelig oor wetgewing in verband met beskermde spesies en presies watter plante, bome en diere mag nie aangeraak word nie. Tashiya Joseph die Hoof Bewaarder vir Kommunikasie en Databestuur by die Namibiese Direktoraat van Wildlewe en Parke gesels vanoggend met Kosmos 94.1 Landbounuus.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1