Kosmos 94.1 Landbou

Wat is die kanse vir nog reën?


Listen Later

Dit wil voorkom asof die reën van die afgelope twee weke besig is om weg te beweeg en daar is nog dele van die land wat nie genoeg ontvang het nie. Ons sluit aan by Johan van den Berg, klimatoloog van Santam Landbou oor wat nog in die seisoen voorlê.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1