#HoeNou?!

Wat is die "malva" in malvapoeding?


Listen Later

Maak jou ma of jou skoonma die beste malvapoeding? Eet jy ooit in ʼn restaurant malvapoeding, of is dit eintlik heiligskennis? En wat van malvalekkers? Moet dit die gewones wees, daai met die gebakte klapper om? Su-an en Gerhard gesels oor die “malva” in “malvapoeding” en “malvalekkers”. Meer oor die podsending
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

#HoeNou?!By Maroela Media