Kosmos 94.1 Landbou

Wat is die oes voorspellings?


Listen Later

Terwyl daar kommer is oor dele van Oos Afrika in verband met die ontwikkeling van La Niña, is dit goeie nuus vir die suidelike streek van Afrika, veral met landbou... groot oeste word voorspel maar daar is ook kommer oor ‘n terugkeer van die sprinkaanplaag. Ons gesels met Johan van den Berg, onafhanklike Landbou Klimatoloog van Suid-Afrika. Johan het vroeër gesê goeie neerslae sal voorkom al kom dit effe later in die seisoen.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1