#HoeNou?!

Wat is die oudste dans in Suid-Afrika?


Listen Later

Dans is waarskynlik so oud soos die mensdom self, indien nie ouer nie. Maar wat is die oudste dansvorm wat in Suid-Afrika bestaan. Su-an en Gerhard gesels in hierdie aflewering ook oor hoe dans in die menslike brein geprosesseer word. Meer oor die podsending
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

#HoeNou?!By Maroela Media