#HoeNou?!

Wat is die verskil tussen idiome en gesegdes?


Listen Later

Is “so bang soos die duiwel vir ʼn slypsteen” ʼn idioom of ʼn spreekwoord? Of is dit dalk ʼn gesegde? Wat is die verskil tussen al hierdie verskillende kruie en speserye van taal? Gerhard verduidelik vir Su-an; daarna moet sy ʼn mondelinge eksamen aflê. Kan jy haar klop? Meer oor die podsending
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

#HoeNou?!By Maroela Media