Praat jy van malvapoeding of malvanagereg? Wat is die verskil tussen poeding en nagereg? Su-an en Gerhard gesels in hierdie aflewering oor die herkoms van dié twee woorde en hoe hulle van mekaar verskil. Meer oor die podsending