Sign up to save your podcasts
Or

Marius Malan het die reeks vir ons voortgesit en
met ons gesels oor: Wat is onder jou? Wanneer ons God in ons harte ontvang, kom
gee Hy aan elkeen van Sy kinders geestelike gawes wat gebruik moet word om Sy
koninkryk te bou en te bevoordeel. Daarom is dit so belangrik dat ons, ons gawes sal
ontdek en uitleef.
By Kompas GemeenteMarius Malan het die reeks vir ons voortgesit en