Perspektief

Wat jy moet weet oor die Openbare Beskermer


Listen Later

Prof. Dirk Kotze verduidelik wat hoofstuk 9 instellings is, in besonder die Openbare Beskermer. Prof. Andre Duvenhage gesels oor menseregte dag wat pas gevier is. Prof. Abel Esterhuyse verduidelik n paar terme, onder andere kernwapens, biologiese/chemiese wapens, die begrip wêreldoorlog, ens. Perspektief
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

PerspektiefBy Radio Pulpit