Kompas Gemeente

Wat kan ek glo oor die doel van die Bybel


Listen Later

Wat kan ek glo oor die doel van die Bybel? Die Bybel is so ’n wonderlike geskenk van God wat ook soveel waarde tot ons lewens kan bydra. Die Bybel leer en onderrig ons, maar die Bybel maak ons ook skoon. Dit bly egter ons keuse of ons gaan toelaat dat die Bybel ons skoonmaak.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kompas GemeenteBy Kompas Gemeente