Kompas Gemeente

Wat kan ek glo oor of mense kan verander


Listen Later

Wat kan ek glo oor of mense kan verander? Verandering is iets wat almal ongemaklik maak en nie altyd lekker is om te beleef nie. Die wêreld verander deurgaans, maar die groot vraag wat ons onsself moet afvra is: Is ek en jy besig om te verander om meer soos Jesus te wees? Is ons besig om te groei en vorentoe te beweeg met ons lewe, of het ons begin stagneer?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kompas GemeenteBy Kompas Gemeente