Kompas Gemeente

Wat kan ek glo oor of my verhouding met God gesond is


Listen Later

Wat kan ek glo oor of my verhouding met God gesond is? Ons, as Christene, kan so maklik vasgevang raak met godsdiens. God se hart is nie dat ons ons met godsdiens moet besig hou nie. Hy nooi ons uit om eerder in 'n persoonlike verhouding met Hom te leef.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kompas GemeenteBy Kompas Gemeente