Kosmos 94.1

Wat ‘n fees!


Listen Later

Die derde KosMOS Fees was weereens ‘n reuse-sukses en terwyl die finale syfers nog bymekaar getel word, was daar meer as 6 000 mense. Vanjaar was KykNet 'n vennoot en daarom die KykNet Buitelug-ekspo. As jy dit misgeloop het, luister bietjie hier en hoor of jy jou gunsteling kunstenaars kan hoor.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1