Nuus

Waterdienste-wet: Institusionele mislukkings moet aangespreek word


Listen Later

AfriForum sê die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Waterdienste kan die waterkrisis vererger as beheer gesentraliseer word sonder om onderliggende institusionele mislukkings reg te stel. Die organisasie waarsku dat politieke aanstellings, swak toesig en verminderde professionele kapasiteit steeds die werklike probleme is. Lambert de Klerk van AfriForum doen 'n beroep op die parlement om onafhanklikheid, tegniese bevoegdheid, en prosedures te verseker, en om die privaatsektor toe te laat om betrokke te raak by dienslewering en die verbetering van watergehaltestandaarde:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings