Nuus

Waterlewering in Omusati vorder


Listen Later

Tydens sy streeksrede het die goewerneur van Omusati, Immanuel Shikongo, die vordering wat deur die landbouministerie uitgelig. Hy sêg dat altesaam 14 boorgate geboor is. Hiervan is nege met sonpompe toegerus. Daarbenewens is agt boorgate in Ruacana, Okahao en Onesi gerehabiliteer deur 'n vennootskap met die Gemeenskapsbewaringsfonds.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings