Terwyl ons kan uitsien na 'n goeie reënseisoen sal dit nog 'n tydjie neem voor daar noemenswaardige reën ontvang word. Boere moet nou oor die volgende twee tot drie maande byvoeding toepas om kudde in die droë tydperk deur te haal. Christo du Plessis, die Bemarking Bestuurder van Voermeester het raad...