Antipas Pretoria

Watter soort mens gaan jy in 2022 wees?


Listen Later

1 Samuel 17

Henri Marais

Deur die genade van die Here, met Sy hulp en in Sy krag gaan ek in 2022 hierdie soort mens wees:

  • Ek gaan diep en opreg glo en vertrou in die Here vir sy verlossing.
  • Ek gaan op God vertrou vir sy voorsiening.
  • Ek gaan in 2022 in die vrese van die Here leef, Hom gehoorsaam en eerbiedig.
  • Ek gaan myself onderwerp aan die Here as die die een wat my hele lewe in sy hand hou.
  • Ek gaan nie op my eie krag staatmaak nie maar gaan lewe in die krag die Here.
  • Ek gaan in dankbaarheid en nederigheid aanvaar dat ek verlos is deur sy genade.
  • Ek gaan elke dag standvastig wees in my geloof.
  • Ek gaan terugkeer na God en my sonde bely en daarvan afstand doen.
  • Ek glo dat God gebed verhoor en verheug my daarin.
  • ...more
    View all episodesView all episodes
    Download on the App Store

    Antipas PretoriaBy Antipas Gemeente