
Sign up to save your podcasts
Or


1. WAAR is God wanneer goddeloosheid toeneem? (v 4a)
2. WAT doen God wanneer goddeloosheid toeneem? (vv 4b-7)
Prediker: Franz Greffrath
TEKS: Psalm 8
TEMA: Die Heerlikheid van God in die Mens
1. Die HEERLIKHEID van God (vv 1-3)
2. Die WAARDIGHEID van die Mens (vv 4-10)
As Skepsel van God (v 6a)
As Beeld van God (vv 6b-10)
Prediker: Franz Greffrath
TEKS: Hebreërs 13:20
TEMA: "... Die Ewige Verbond ..."
1. Wat word bedoel met die ewige verbond?
2. Wat maak dit spesiaal?
3. Wat is die verwantskap met die Bybelse verbonde?
4. Wat leer die Bybel oor implementering?
5. Wat leer die Bybel oor deelname?
6. Wat is die primêre voordele?
a. Wedergeboorte & transformasie van die hart
b. Volledige & finale vergifnis van sonde
c. Persoonlike & intieme gemeenskap met God
d. Bewaring & volharding van gelowiges
e. Universele & inklusiewe omvang
Prediker: Franz Greffrath
TEKS: Psalm 5
1. Dawid se SMEKING (vv 1-4)
2. Dawid se SAAK (vv 5-10)
Stelling oor God (vv 5-7)
Stelling oor homself (vv 8-9)
Stelling oor sy teenstanders (v 10)
3. Dawid se SLOTSOM (vv 11-13)
Straf vir die goddeloses (v 11)
Seën vir die godvresendes (vv 12-13)
Prediker: Franz Greffrath
TEKS: Psalm 132:7
1. Wat is aanbidding?
2. Waar & wanneer moet aanbid word?
3. Wat behels gemeentelike aanbidding?
4. Hoe moet ek voorberei vir gemeentelike aanbidding?
5. Hoe moet ek deelneem aan gemeentelike aanbidding?
6. Wat is NB prioriteite rakende gemeentelike aanbidding?
Prediker: Franz Greffrath
1. Dawid se VERKNORSING (vv 1-3);
2. Dawid se VERTROUE (vv 4-9).
Prediker: Franz Greffrath
1. Die REBELLIE van die Mens (vv 1-3);
2. Die RESOLUSIE van God (vv 4-9);
1. Die RAAD aan die Mens (vv 10-12).
Prediker: Franz Greffrath
TEKS: Psalm 1
1. Die VEREISTE?
= Geloof!
2. Die VOORDELE?
= Onderskeidingsvermoë; Vastigheid; Versadiging & Vrug!
Franz Greffrath
From the publisher's feed