Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Antipas Pretoria:How many episodes does Antipas Pretoria have?The podcast currently has 796 episodes available.
December 01, 2024Openbaring: 44. Die Laaste OordeelTEKS: Openbaring 20:11-15TEMA: Die Laaste OordeelGod openbaar 3 ASPEKTE van 'Die Laaste Oordeel':1. Die REGTER (v.11);2. Die REKORDS (vv.12-13);3. Die RESULTAAT (vv.14-15).Franz Greffrath...more43minPlay
November 24, 2024Openbaring: 43. Die Lot van SatanTEKS: Openbaring 20:7-10TEMA: Die Lot van SatanDie teks dui op 3 gebeure rakende Satan se uiteinde: Satan se VRYLATING (v.7); Satan se VERLEIDING (vv.8-9); Satan se VERNIETIGING (v.10).Franz Greffrath...more36minPlay
November 17, 2024Openbaring: 42. Die Lot van die 'Siele' - Martelare vir die GeloofTEKS: Openbaring 20:4-6TEMA: Die Lot van die 'Siele' - Martelare vir die GeloofFranz Greffrath...more46minPlay
November 10, 2024Openbaring: 41. Satan se BindingTEKS: Openbaring 20:1-3TEMA: Satan se BindingDie ... BRON GELEENTHEID TYDPERK REDE... van Satan se Binding.Franz Greffrath...more52minPlay
October 27, 2024Die 5 SolasTEMA: Die 5 Solas van die Protestantse Reformasie1. Die Woord Alleen (Sola Scriptura); 2. Uit Genade Alleen (Sola Gratia); 3. Deur Geloof Alleen (Sola Fide);4. In Chritus Alleen (Solus Christus);5. Tot Eer van God Alleen (Soli Deo Gloria)....more42minPlay
October 20, 2024Openbaring: 40. Die Wederkoms 'n Feesmaal vir die VoëlsTEKS: Openbaring 19:11-21TEMA: Die Wederkoms: 'n Feesmaal vir die VoëlsGod openbaar 4 KENMERKE, naamlik, die ... 1. PERSOON 2. POSISIE 3. DOEL en 4. OORWINNING... van die Een wat kom....more41minPlay
October 13, 2024Openbaring: 39. Die Bruilofsfees van die LamTEKS: Openbaring 19:5-10TEMA: Die Bruilofsfees van die LamGod hou aan ons voor 3 WAARHEDE: Die ... 1. VERSEKERING2. VREUGDE3. VOORREG... van die Bruilofsfees van die Lam....more33minPlay
October 06, 2024Openbaring: 38. Die Val van Babilon - Deel 3TEKS: Openbaring 18:1-19:4TEMA: Die Val van Babilon - Deel 3God hou aan ons voor 7 ASPEKTE: Die ... SEKERHEID (vv.1-2); REDE (vv.2-3, 24); WAARSKUWING (v.4); DEELNAME (vv.5-7); AARD (v.8); FINALITEIT (vv.21-23); GEVOLG (vv.9-20; 19:1-4)... van Babilon se Val....more48minPlay
September 29, 2024Openbaring: 37. Die Val van Babilon - Deel 2TEKS: Openbaring 17:1-18TEMA: Die Val van BabilonFranz Greffrath...more47minPlay
FAQs about Antipas Pretoria:How many episodes does Antipas Pretoria have?The podcast currently has 796 episodes available.