Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Antipas Pretoria:How many episodes does Antipas Pretoria have?The podcast currently has 808 episodes available.
September 14, 2025Efesiërs: 7. Seëninge in Christus - Deel 4: Die Bekendmaking van God se VerlossingsplanTEKS: Efesiërs 1:9-10TEMA: Seëninge in Christus - Deel 4: Die Bekendmaking van God se Verlossingsplan. Ons lofwaardige God lig ons in omtrent die … 1. VERBORGENHEID;2. VOORNEME en3. VOLEINDING… van sy verlossingsplan in Christus.Franz Greffrath...more41minPlay
September 07, 2025Effesiërs 6: Seëninge in Christus - Deel 3 - Bevryding van SondeskuldTEKS: Efesiërs 1:7-8TEMA: Seëninge in Christus - Deel 3 - Bevryding van Sondeskuld.6 WAARHEDE oor die Christen se bevryding van sondeskuld deur geloof in Christus, naamlik die SEËNING, AGENT, BEGUNSTIGDES, PRYS, RESULTAAT en MOTIVERING....more39minPlay
August 24, 2025Efesiërs: 5. Seëninge in Christus - Deel 2 - Aanneming tot KindskapEfesiërs 1:5-6Izak van der Walt...more37minPlay
August 17, 2025Efesiërs: 4. Seëninge in Christus - Deel 1 - Die UitverkiesingTEKS: Efesiërs 1:4TEMA: Seëninge in Christus - Deel 1 - Die Uitverkiesing. Ons lofwaardige God lig ons in omtrent die … 1. REALITEIT en2. RESULTAAT… van sy uitverkiesing van gelowiges in Christus....more45minPlay
August 10, 2025Efesiërs: 3. Die Tema van Efesiërs - Seëninge in Christus.TEKS: Efesiërs 1:3TEMA: Die Tema van Efesiërs - Seëninge in Christus.Ons lofwaardige God lig ons in omtrent die … 1. BRON2. BEGUNSTIGDES3. BASIS4. BESKRYWING… van die seëninge waarmee Hy die gelowiges in Jesus Christus seën.Franz Greffrath...more55minPlay
August 03, 2025Efesiërs: 2. Die Inleiding van Efesiërs - Deel 2 - Die Ontvangers en Openingsgroete van die Brief.Efesiërs 1:1b-2Franz Greffrath...more49minPlay
July 27, 2025Efesiërs: 1. Die Inleiding van Efesiërs - Deel 1 - Die Outeur van die Brief.TEKS: Efesiërs 1:1aFranz Greffrath...more49minPlay
FAQs about Antipas Pretoria:How many episodes does Antipas Pretoria have?The podcast currently has 808 episodes available.