GROOTfm 90.5

Weeksdae Vibes met Venita – Josh Klynsmith – 2 April


Listen Later

#Weeksdae Vibes Met Venita gesels ons met Josh Klynsmith, hy was voorheen die dromspeler van Gangs of Ballet en deel tans ‘n verhoog met Matthew Mole. Nou stap hy ‘n nuwe pad as solo-kunstenaar met sy debuutsnit, Rescue Me. Hy deel die storie agter die liedjie—van Sri Lanka tot ‘n kreatiewe deurbraak in die stort! Ons praat oor inspirasie, die oorgang van agter die dromme sit na die agter die mikrofoon staan, en die uitdagings van solo-musiek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5