GROOTfm 90.5

Weeksdae Vibes met Venita – Nasrene, 29 April


Listen Later

#WeeksdaeVibesMetVenita gesels met Nasrene al die pad in Skotland oor haar splinternuwe EP, Seasons. Sy deel die emosionele storie agter hierdie omvattende projek en beskryf dit as ’n klankkapsule van liefde, verandering en persoonlike groei.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5