GROOTfm 90.5

#WeeksdaeVibesMetVenita - Anton Goosen | 8 April


Listen Later

Venita gesels met Anton Goosen oor sy nuuste enkelsnit, 'Hokaai Hokaai'. Hy vertel hoe hierdie liedjie 37 jaar terug geskryf is, maar dat dit nog die regte tyd was vir ander om dit te hoor nie. In hierdie liedjie wil hy mense herinner om stil te staan en in te neem wat om hulle aangaan.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5