KYK UIT want HKJK (Hier Kom Johan En Kosie)! #WeeksdaeVibesMetVenita gesels met hierdie duo oor hoe hulle al van ’n jong ouderdom al af weet hulle gaan hierdie musiek industrie domineer en waarheen hierdie droom hulle gaan vat.