Nuus

Weerkantoor voorspel nat naweek


Listen Later

Die sogenaamde kleinreënseisoen vertoon tot dusver baie goed en nog neerslae is op pad, maar nie soseer vir die westelike dele van die land nie. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die meteorologiese diens se hoofweervoorspeller, Odillo Kgobetsi, oor die reën voorspelling.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings