Nuus

Wegholbrande in drie SA provinsies gevrees


Listen Later

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê uiters gevaarlike veldbrandtoestande word in Limpopo, Mpumalanga en Gauteng beleef en dit sal voortduur. Volgens hierdie toestande is die brandgevaar-aanwyser bo 75. Die Tshwane-nooddienste se woordvoerder, Lindsay Mnguni, sê die warm, winderige toestande kan wegholveldbrande veroorsaak en bestaande brande in Gauteng vererger:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings