Nuus

Wegholbrande risiko vir sewe provinsies in SA


Listen Later

AfriForum waarsku oor die gevaar van lewensgevaarlike wegholbrande in sewe provinsies die naweek weens uiterste hitte, droë toestande en sterk wind. 'n Vlak rooi-waarskuwing is uitgereik vir Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, die Vrystaat, Noordwes en die Noord-Kaap. 'n Woordvoerder Tarien Cooks het inwoners gevra om oop vure te vermy en brandbestrydings-toerusting en watervoorraad byderhand te hou:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings