Die EU/Ministerie van Landbou,Water en Bosbou, befondsde projek wat die implementering van die nasionale weidingsbestuur beleid afgeskop het, het einde Desember 2019 ten einde geloop en is afgesluit. Hieruit is ‘n klomp lesse geleer, en die beste praktyke en voorstelle van produsente is saamgevat in ‘n handleiding. Luton Koorts het met Roelie Venter van die Namibiese Landbou Unie by hulle kantore gesels oor die handleiding en die pad vorentoe in die verband: