[PROMOSIE] Indien jy ‘n besigheid bestuur, weet jy dat dit noodsaaklik is om tred te hou met die jongste tegnologie. Om te belê in ‘n digitale stelsel vereenvoudig onder meer finansiële take. Wolk-tegnologie integreer met ander toepassings. XERO het ‘n aanlyn toepassingswinkel met meer as 1 000 toepassings wat aan die XERO-rekeningkundige sagteware gekoppel kan word. Dink aan oplossings vir kontantvloei, die bestuur van voorraad, die samestelling van verslae tot menslike hulpbronne-hulpmiddels. Om meer uit te vind oor hoe XERO jou besigheid kan help, besoek die XERO-webwerf by https://www.xero.com/za/campaign/self-made/. Luister elke middag Spitstyd tot 28 Maart om uit te vind hoe jy R10 000 kontant kan wen. Bepalings en voorwaardes geld. Wenners sal deur die adverteerder gekontak word, en binne 20 dae betaling ontvang. RSG aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige produk of diens wat geadverteer word nie.