Nuus

Wenke om vals webtuistes op te spoor


Listen Later

Die Nasionale Verbruikerskommissie in die buurland het 38 maatskappye geïdentifiseer wat versuim het om goedere of dienste te lewer, of foutiewe produkte verskaf het nadat hulle aanlyn betaling ontvang het. Baie van hierdie verskaffers is onopspoorbaar. Volgens die plaaslike tegnologie kenner van Meinert Security, Tanya Hopker, is daar vele vals webtuistes in Namibië ook.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings