Ons gesels met Wilhelm Keyser ‘n onafhanklike Spesiale Ondersoeker van Suid-Afrika wat ernstige geweldsmisdade ondersoek. Ons gesels oor sekuriteitsoplossings op jou plaas veral nou met ‘n toename in gewelddadige misdaad met ekonomiese uitdagings wat meer en meer algemeen raak...