17 November is Wêreld Prembabadag. Prof Welma Lubbe, direkteur van Navorsingseenheid vir kwaliteit in verloskunde en verpleegkunde aan die Noordwes Universiteit gee 'n oorsig van die uitdagings wat dikwels saam met vroeggebore baba's kom.