Die Duitse kanselier Friederich Merz sê tektoniese verskuiwings vind in die wêreld orde plaas en hy maan dat Europa moet saam staan en eenheid bevorder. Hy het die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos toegespreek.