Nuus

Wes-Kaapse polisie raadop met bendegeweld


Listen Later

Die GOOD Party sê die onlangse toename van die getal bendeverwante misdade in die Wes-Kaap het gelei tot die polisie wat erken hulle het nie 'n werkbare plan om dit te beëindig nie. Die Global Initiative Against Transnational Crime het verlede week sy kwartaallikse Western Cape Gang Monitor publiseer. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê dit wys die getal sterftes het meer as verdubbel van 422 in 2020 tot 872 in 2024 met 'n volgehoue styging in die eerste kwartaal vanjaar:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings