Nuus

Wesgro se rol in handel is kritiek - DA


Listen Later

Die DA sê Wesgro se rol in handelsbevordering is van kardinale belang, aangesien Suid-Afrika nuwe wêreldwye handelsdruk in die gesig staar. In die afgelope jaar het Wesgro 15 miljard Suid-Afrikaanse rand in nuwe beleggings bekom en het gehelp met 5 miljard rand in uitvoere. Noko Masipa van die DA sê die agentskap het ook 75 handelsendings gelei en met 48 lande gesprekke gevoer om toegang tot markte te verkry:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings