Nuus

Westelike dele van Jamaika, wat ergste getref is, is afgesny


Listen Later

Die onderwysminister van Jamaika Dana Morris Dixon het haar kommer uitgespreek oor toegang tot die westelike dele van die eiland wat die swaarste deur Orkaan Melissa getref is. Sy sê gemeenskappe daar is heeltemal afgesny en toegang is moeilik as gevolg van skade aan infrastruktuur en meer. Sy voeg by in ‘n onderhoud met Sky News dat toeriste ook die gebied besoek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings