Nuus

Wet op verbruikerskrediet het twee groot gapings


Listen Later

Die langverwagte Verbruikerskredietwetsontwerp sal na verwagting teen September of Oktober vanjaar weer by die finansminister ingedien word, na afloop van 'n finale ronde van belanghebberkonsultasies. Die wetgewing sal dan deur die normale parlementêre proses gaan voordat dit as wetgewing uitgevaardig kan word. Kosmos 94.1 Nuus het met verbruikersregte-aktivis Milton Louw gepraat, wat sê die wetsontwerp is sterk, maar daar is twee belangrike gapings.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings