Nuus

'Wetsontwerp op belegging ongrondwetlik'


Listen Later

‘n Regsopinie wat die Namibiese Instituut vir Ekonomiese Beleid oor die voorgestelde wetsontwerp op beleggingsbevordering ingewin het, het bevind die wetsontwerp in sy huidige vorm druis teen die beginsels van die grondwet in. Die instituut het die opinie van senior advokaat Raymond Heathcote is aan die handelsministerie oorhandig. Die dinkskrum sê Namibië staar reuse-ekonomiese uitdagings in die gesig en kan nie bekostig om beleggers af te skrik nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Rowland Brown, medestigter van die instituut, gepraat:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings