3 Minute, 3 Sake - Sakeliga

Wetsontwerp op mededinging | Trump! | Staatskaping?


Listen Later

Aanklagte vir anti-mededingende gedrag is moontlik indien ondernemings nie hul impak op swart klein en medium sake-ondernemings in ag neem nie. Skadelike beleid soos hierdie verhoog ook nakomingskoste wat almal, insluitend verbruikers, slegter af sal laat.
Die SA-regering reken Trump se Tweet is gegrond op valse inligting: blykbaar wil plaaslike groepe net die planne vir “herverdeling” in die wiele wil ry. Die internasionale media is besig om die land af te gradeer.
In die staatsektor beteken dit hoofsaaklik dat belastingbetalers opdok.
Wyser amptenare of beter stelsels sal nie dié probleem oplos nie, minder inmenging is nodig.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

3 Minute, 3 Sake - SakeligaBy Maroela Media