Nuus

Wettige ivoor-verkope 'sal stropery stuit'


Listen Later

Namibië wil weer die COP20-beraad nader om sy voorraad ivoor wettig te verkoop en sê die opbrengs sal bewaring en plaaslike gemeenskappe ondersteun. Ondersteuners, soos voormalige president van die Namibië Landbou-unie, Piet Gouws, noem dit 'n slim en volhoubare plan. Maar die Konvensie oor Internasionale Handel in Bedreigde Spesies, bekend as Cites, waarsku dat dit 'n toename in stropery en onwettige handel kan veroorsaak. Gouws stem nie saam nie. Kosmos 94.1 Nuus het met hom gesels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings