Nuus

WGO bepleit meer hulp in Gaza


Listen Later

Die Wêreldgesondheidsorganisasie waarsku openbare gesondheid in Gaza is rampspoedig met hospitale wat ver bo hul vermoë moet werk. Minder as 50-persent hospitale en 38-persent basiese gesondheidsorgsentrums in Gaza is net gedeeltelik funksioneel. Sedert die begin van 2025 is 227 mense, insluitend 103 kinders, volgens berigte dood aan wanvoeding. Dokter Rik Peeperkorn van die WGO sê toegang vir internasionale mediese spanne en voorrade is steeds ʼn probleem:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings