Kosmos 94.1

WGO het kommer oor Ebola-syfers


Listen Later

Die direkteur-generaal van die Wêreldgesondheidsorganisasie, Tedros Adhanom Ghebreyesus, is bekommerd oor die spoed en omvang van die Ebola-epidemie in die Demokratiese Republiek die Kongo en Uganda. Daar was 131 sterftes wat met die uitbreking verband hou. Die WGO het die uitbreking tot 'n internasionale noodgeval verklaar. Ghebreyesus sê die aantal gevalle en sterftes sal verminder namate veldbedrywighede verskerp word, insluitend die versterking van toesig, kontakopsporing en laboratoriumtoetse:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1