Nuus

Whk-stadsraad loop deur na ‘n week by Midgard


Listen Later

Vrae word geopper oor die Stad Windhoek se besluit om 'n weeklange raadsinlywings-geleentheid by die luukse Midgard Country Estate aan te bied, terwyl inwoners worstel met slaggate en diensleweringsuitdagings. Joseph Kauandenge, die president van die Vereniging vir Plaaslike Belange, Asoli, sê aan Kosmos 94.1 Nuus dat die geleentheid dalk nodig mag wees, maar dat hulle verantwoordbaarheid, deursigtigheid en werklike optrede wil sien sodra raadslede terugkeer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings