Wie is ek?

Wie is ek? 13 Mei 2022


Listen Later

Om te kan nee sê sonder om skuldig te voel, is ‘n vaardigheid waarmee die meeste van ons sukkel. Volgens die menslike wetenskappe is mense meer gelukkig as hulle van jonk af geleer het hoe om nee te sê, hoe om grense te stel en hoe om hulle wense te kan uitdruk. Hoekom sukkel sekere mense meer as ander hiermee? Hoekom kan ons nie sommer net begin nee sê wanneer dit ons pas nie? Kom leer meer oor hierdie vaardigheid, en hoe jy jou grense kan aanpas.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Wie is ek?By RSG